diamant
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| diamant | diamante |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| diamantjie | diamantjies |
-
(lêer)
- di•a•mant
- 'n Klein, kosbare, skitterende edelsteen en die hardste natuurlike materiaal wat daar is.
- Diamante se gewig word in karaat bepaal.
- «Hy is 'n ongeslypte diamant.»
- Besonder begaaf, maar sy talente is nie ontwikkel nie.
| Vertalings: diamant | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor diamant.