Gaan na inhoud

diesel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Diesel.
Vernoem van Rudolf Diesel, die Duitse uitvinder wat die dieselenjin in 1892 uitgevind het.
Enkelvoud Meervoud
  diesel     -  
die•sel
Brandstof wat geskik is vir 'n dieselenjin.
Petrol en diesel is die algemeenste brandstowwe wat vir vervoer gebruik word, en speel dus 'n belangrike rol in die ekonomie.

    Vertalings

  Vertalings:    diesel
Engels: diesel(en)
Nederlands: diesel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor diesel.