petrol
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| petrol |
- IPA: [ˈpetrəɫ]
- پَِتْرِلْ
- Geraffineerde petroleum as motorbrandstof gebruik.
- Petrol en diesel is die algemeenste brandstowwe wat vir vervoer gebruik word, en speel dus 'n belangrike rol in die ekonomie.
| Vertalings: petrol | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor petrol.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | petrol |
- IPA: Suid-Afrikaans: [ˈpetɹəɫ]
- Brits: [ˈpɛtɹəɫ]
- Geraffineerde petroleum as motorbrandstof gebruik.
| Vertalings: petrol | |||
|---|---|---|---|