differensiasie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
differensiasie | differensiasies |
-
(lêer)
- dif•fe•ren•si•as•ie
- Onderskeid; 'n verskil erken of skep.
- (wiskunde) Proses om die afgeleide funksie van 'n funksie te bepaal.
- Voldoende genetiese differensiasie is tussen die spesies gevind.
- Een van die belangrikste toepassing van differensiasie is om die minimum en/of maksimum vir 'n probleem te vind.
Vertalings: differensiasie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor differensiasie.