dikarbonsuur
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dikarbonsuur | dikarbonsure |
Woordafbreking
- di•kar•bon•suur
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (chemie) 'n Organiese verbinding met twee karbonsuurgroepe: R(COOH)2.
Hiperonieme
Hiponieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|