divisie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  divisie     divisies  

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

di•vi•sie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (militêr) 'n Selfstandige eenheid van 'n leër, tipies met 15 000 of meer soldate wat in brigades opgedeel is.
  2. (sport) 'n Afdeling in 'n sportkompetisie.
  3. (biologie) 'n Biologiese klassifikasie rang ekwivalent aan 'n Filum wat in die plant of die swamryk gebruik word.
  4. 'n Selfstandige afdeling van 'n maatskappy.

    Vertalings

  Vertalings:    divisie
Engels: division(en)
Nederlands: divisie(nl)