Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- doel
- (sport) Een van die twee gemerkte ruimtes op 'n sportveld.
- (sport) Die punte wat 'n span verdien as 'n bal korrek daarin beland.
- Die doel op die speelveld het nie 'n net nie.
- Die netbalspeler het 'n doel vir haar span geskiet.
- Wat mens voor werk; wat jy wil bereik.
- Die doel van hierdie vergadering is om die skoolreëls te hersien.
- Die doel heilig die middele (alle middele aanwend – selfs slegtes – om 'n goeie doel te bereik).
- Hy tref die doel (sê die regte dinge).