driehoeksmeting
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
driehoeksmeting | — |
- drie•hoeks•me•ting
- (wiskunde) Dié vertakking van die wiskunde wat -veral reghoekige- driehoeke, hulle hoeke en hulle hoekfunksies behandel
- In driehoeksmeting speel funksies soos sinus en kosinus 'n groot rol.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor driehoeksmeting.