trigonometrie
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
trigonometrie | — |
Woordafbreking
- tri•go•no•me•trie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (wiskunde) Dié vertakking van die wiskunde wat -veral reghoekige- driehoeke, hulle hoeke en hulle hoekfunksies behandel.
Voorbeeldsinne
- In trigonometrie speel funksies soos sinus en kosinus 'n groot rol.
Sinonieme
Afgeleide woorde
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor trigonometrie.