dronk
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | dronk | dronk | dronks | |
| Vergrotend | dronker | dronkers | ||
| Oortreffend | dronkste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| dronke | dronkes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die dronkste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| smoordronk | ||||
-
(lêer)
- Ly aan die onmiddellike gevolge van alkoholinname, insluitend gedragsveranderinge en gebrekkige koördinasie.
- Oorskry die wettige perk op alkoholinname, gewoonlik die perk om 'n motorvoertuig te mag bestuur.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|