suip

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Etimologie

Eerste optekening in Afrikaans in die Patriotwoordeboek (1902). In Middelnederlands as supen "drink, slurp" bekend sedert 1240. Dit gaan terug op Proto-Germaans *sūpan- "drink" wat verwant is aan 'n vorm met dubbeling *sup(p)ōn-. Die verwantskap in Proto-Indo-Europees is taamlik onseker.[1]
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  suip 
Verlede Tyd  ek   het gesuip        

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Drink, van 'n dier gesê.
  2. (pejoratief) Alkohol drink.

    Voorbeeldsinne

  1. Die olifante is na die watergat om te suip.
  2. Die man suip soos 'n vis.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Drink deur diere
Engels drink(en)
Nederlands drinken(nl)
  Vertalings:   2. Alkohol drink
Engels drink(en)
Nederlands zuipen(nl)

Verwysings