droog
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | droog | droë | droogs | |
| Vergrotend | droër | droërs | ||
| Oortreffend | droogste | |||
-
(lêer)
- Sonder water of vloeistof; nie meer nat nie (soos as dit nie reën nie).
- Nie klam of vogtig nie.
- Baie vervelig; saai.
- Wyn wat nie soet is nie.
- Dit het nie gereën nie en die damme in die Kaap is droog. Die broek is weer droog.
- Ek maak nog tee, die koek bietjie droog.
- Sy klasse is maar droog.
- Die rooiwyn is baie droog.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | droog |
| Verlede Tyd | ek | het gedroog |
- Om uit te droog; vog te verwyder of te laat verdamp.
- Ouma droog perskes in die son.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|