duidelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | duidelik | duidelike | duideliks | |
| Vergrotend | duideliker | duidelikers | ||
| Oortreffend | duidelikste | |||
- dui•de•lik
- Vry van twyfel; wat nie verkeerd verstaan word nie.
- Maklik herkenbaar; opvallend; helder; skerp.
- Maklik om te verstaan.
- Die verslag bied 'n duidelike verklaring van die oorsaak.
- Sy laatste foto is die duidelikste weergawe.
- Die onderwyser kon alles duidelik in verstaanbare terme verduidelik.
| Vertalings: duidelik | |||
|---|---|---|---|