duikpak
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| duikpak | duikpakke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| duikpakkie | duikpakkies |
- duik•pak
- IPA: [duikˈpak]
- Die beskermende klerasie wat deur 'n paddaman gedra word om beskerming te bied teen die gevare en blootstelling wat duik inhou.
- Die duikpak help dat hy nie verkluim nie.
- duikerpak
- duikerspak
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|