dunk
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dunk | — |
- Mening; opinie; agting.
- Michelangelo het nie 'n hoë dunk van skilderkuns gehad nie, maar tog twee van die invloedrykste fresko's in die geskiedenis van Westerse kuns geskep.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | dunk m |
- Hulp:IPA: [dɵŋk]
-
(lêer)
- «Ik heb daar geen hoge dunk van.»
- Ek het daarvoor geen hoë agting nie.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | dunk m | dunks |
- (sport) (Basketbal) 'n Ingooi in die mandjie waarby die speler hoog genoeg spring om die bal na benede te kan gooi pleks van omhoog.