eekhoring
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
eekhoring | eekhorings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
eekhorinkie | eekhoringkies |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- eek•ho•ring
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- Die eekhoring is geneig om neute te bêre.
Hiperonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eekhoring.