eende
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eend | eende |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eendjie | eendjies |
- een•de
- Eende is gewoonlik watervoëls, meestal kleiner as swane en ganse, en word by beide vars- en seewater aangetref.
| Vertalings: eende | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eende.