eend
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eend | eende |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eendjie | eendjies |
-
(lêer)
- eend
- (voëls) 'n Watervoël wat aan die familie van die ganse en swane behoort.
- Eende is gewoonlik watervoëls, meestal kleiner as swane en ganse, en word by beide vars- en seewater aangetref.
- «Soos water op 'n eend se rug.»
- Dit steur nie vir hul daaraan nie.
| Vertalings: eend | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eend.