eet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
Die dametjie eet 'n sappige perske.

Afrikaans (af)

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [ɪət]
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  eet 
Verlede Tyd  ek   het geëet      

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Kos inneem; voedsel nuttig.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Ons gaan Kersfees saam eet.

   Dynamic-blue-down-and-right.svg Verwante woorde

vreet

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: eat(en)
Nederlands: eten(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eet.


Middelnederlands (dum)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief eet m/v eede  
Genitief eeds m, eed(e) v eede
Datief eede eeden
Akkusatief eet eede

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Eed; plegtige verklaring [1]
  2. Vloek[1]
  3. Gilde; georganiseerde beroep [1]

Nuvola apps ksig-vector.svg Wisselspelling

eed, eit, eyd

Symbol redirect arrow with gradient.svg Verwysings


Nederlands (nl)

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [et]  Nuvola apps amarok.png 
(lêer)

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. enkelvoud teenwoordige tyd van eten
  2. gebiedende wys van eten

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

1.: Ik eet.
1.: Jij eet.
1.: Hij, zij, het eet.
2.: Eet!