Gaan na inhoud

eie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   eie    eie    eies, eiens  
   
(lêer)


1. Op jouself betrekking het; kenmerkend van jou of behoort aan jou.
2. Tipies (vir);
1. Jy het jou eie pen, jy hoef nie myne te gebruik nie.
2. Elke streek het 'n bekoring van sy eie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: own(en)
Nederlands: eigen(nl)