eies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | eie | eie | eies, eiens |
- ei•es
- Partitiewe vorm van eie.
- Die essensiële kwaliteit by almaal is gedeeltelik iets eies, iets persoonliks van die kunstenaar.[1]
- ↑ Literêre styl met die oog op stylondersoek Frederick Johannes Snijman Van Gorcum & Comp., 1945