Gaan na inhoud

elektries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Elektriese trein.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   elektries    elektriese     
elek•tries
Deur middel van elektrisiteit.
My kitaar is elektries. Ek leef my uit op my elektriese kitaar.

    Vertalings

  Vertalings:    elektries
Engels: electric(en)
Nederlands: elektrisch(nl)