elite
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| elite | elites |
-
(lêer)
- Van Frans, élite.
- eli•te
- 'n Klein, geslote groep van vooraanstaande, bevoorregte mense met buitengewone voorregte en soms buitengewone kwalifikasies wat hulle in staat stel om die hoogste posisie in 'n sekere gebied te beklee.
- In baie gemeenskappe was geletterdheid beperk tot die elite klasse, soos die geestelikes of die burokrate van die hof of tempel.
| Vertalings: elite | |||
|---|---|---|---|