emoe
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| emoe | emoes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| emoetjie | emoetjies |
- emoe
- (voëls)
Dromaius novaehollandiae, 'n groot loopvoël wat in Australië voorkom.
- Die emoe is die tweede grootste lewende voël in die wêreld volgens hoogte (naas sy eweknie die volstruis), word 1,50 tot 2 meter hoog en weeg tot 60 kg.
| Vertalings: emoe | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor emoe.