volstruis
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
volstruis | volstruise |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
volstruisie | volstruisies |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- vol•struis
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (voëls)
Struthio camelus is 'n groot loopvoël wat inheems aan Afrika is.
Voorbeeldsinne
- 'n Volstruis het 'n maklik-herkenbare voorkoms met sy lang nek en lang bene.
Spreekwoorde
- «'n Maag soos 'n volstruis hê.»
- Alles kan eet.
- «Hy is nes 'n volstruis, waar hy kom, daar is hy tuis.»
- Hy is oral tuis.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor volstruis.