enkele
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | enkel | enkele | |
- Attributiewe vorm van enkel; net een.
- Die Lebombonaboom is 'n middelgroot tot groot boom met 'n enkele stam en geronde kroon.
- Daar was net 'n enkele tou vir al die mense.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Voornaamwoord |
|---|
| enkele |
- 'n Onbepaald, meestal klein aantal.
- Engele dae gelede was die plek verlate.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|