enkel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| enkel | enkels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| enkeltjie | enkeltjie |
- en•kel
- Ek het my enkel geswik.
- As jy my weer slaan, skop ek jou enkel af.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | enkel | enkele | |
- Net een.
- Die Lebombonaboom is 'n middelgroot tot groot boom met enkel stamme en geronde krone.
- Daar was net 'n enkele tou vir al die mense.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
