ertappel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ertappel | ertappels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ertappeltjie | ertappeltjies |
- ert•ap•pel
- (plantkunde) Solanum tuberosum, 'n styselryke, knolagtige plant van die Solanaceae-familie.
- (voeding) Die eetbare knol van die plant.
- Die bogrondse groen gedeelte van die ertappel is giftig.
- Ertappels, vleis en groente is die standaard hoofmaal.
Vertalings: ertappel | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ertappel.