etnies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | etnies | etniese | |
-
(lêer)
- et•nies
- Met betrekking op 'n volk of volkere.
- Betrekking hê op die eienskappe of eienaardighede van 'n volk.
- Die oorlog het as gevolg van etniese spanning ontstaan.
- Die verdrag verstaan sedert jaar en dag onder rassediskriminasie elke vorm van uitsluiting – dus nie alleen kleur of ras, maar ook afkoms of afstamming, sowel nasionaal as etnies.[1]
| Vertalings: etnies | |||
|---|---|---|---|
- ↑ NRC Folkert Jensma, 16 Desember 2016