Gaan na inhoud

fasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Fasie by 'n waterspuit
Enkelvoud Meervoud
  fasie     fasies  
fa•sie
  1. (skertsend) Die gesig van 'n mens, dier of beeld.
  2. 'n Fasiebord, d.w.s. 'n bord wat dakbalke onder 'n dakoorhang bedek.
Sy fasie staan my nie aan nie.
fasiebord

    Sinonieme

  1. aangesig, bakkies, gelaat, gevreet, tronie
  2. fasiebord

    Vertalings

  Vertalings:    fasie
Engels: face(en) physiognomy(en) mug(en) phiz(en)