fauna

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
— | fauna |
Etimologie
- Latynse naam van die mitologiese godin Fauna, die godin van vrugbaarheid.
Woordafbreking
- fau•na
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (biologie) Die diere wat eie is aan 'n bepaalde streek of tydperk.
Voorbeeldsinne
- Die verstoring van die biotoop en gevolglike skade aan die fauna of flora en hulle onderskeie habitat moet te alle tye voorkom word.
Vertalings
Vertalings: fauna | |||
---|---|---|---|