flora
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| — | flora |
- Van Flora, die Romeinse godin van blomme en van die lente.
- flo•ra
- (biologie) Die plante wat eie is aan 'n bepaalde streek of tydperk.
- Die verstoring van die biotoop en gevolglike skade aan die fauna of flora en hulle onderskeie habitat moet te alle tye voorkom word.
| Vertalings: flora | |||
|---|---|---|---|