feniksvoël
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| feniksvoël |
-
(lêer)
- fe•niks•voël
- (mitologie) Fabelagtige voël, enig in sy soort, wat homself elke 500 jaar verbrand en weer uit sy eie as herrys ('n simbool van onsterflikheid).
- Ons sal opstaan en soos die feniksvoël uit die as verrys.
| Vertalings: feniksvoël | |||
|---|---|---|---|