feniks
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
feniks | fenikse |
-
(lêer)
- fe•niks
- (mitologie) Fabelagtige voël, enig in sy soort, wat homself elke 500 jaar verbrand en weer uit sy eie as herrys (simbool van onsterflikheid).
- (figuurlik) 'n Unieke en seldsaam begaafde persoon.
- (figuurlik) Vervanging vir iets wat verwoes is, veral deur vuur.
- Ra is onder andere ook as 'n ram, kewer, feniks, slang, bul, kat of leeu uitgebeeld.
- Albert Einstein was 'n ware feniks.
- Ons sal opstaan en soos die feniks uit die as verrys.
Vertalings: feniks | |||
---|---|---|---|