Gaan na inhoud

finansiële

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   finansieel    finansiële    finansieels  
fi•nan•si•ële


Attributiewe vorm van finansieel; met betrekking tot geld.
'n Finansiële staat word gebruik om die finansiële stand sowel as die finansiële prestasie van 'n entiteit te openbaar.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: financial(en)
Nederlands: financiële(nl)