Gaan na inhoud

fotograaf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Fotograwe.
Enkelvoud Meervoud
  fotograaf     fotograwe  
fo•to•graaf
(beroepe) Iemand wat foto’s neem.
In swak lig kan die fotograaf ook kies om ’n groot lensopening te gebruik om seker te maak soveel lig as moontlik die film bereik vir ’n goeie beligting.

    Vertalings

  Vertalings:    fotograaf
Engels: photographer(en)
Nederlands: fotograaf(nl)