Gaan na inhoud

fraktuurskrif

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fraktuurskrif     fraktuurskrifte  
IPA: [frɑkˈtyːr skrəf], meervoud: [frɑkˈtyːr skrəftə]
فْرَكْتُیرْسْكْرِفْ , meervoud: فْرَكْتُیرْسْكْرِفْتِی
'n Skrifsisteem met "gebroke" lettervorms wat sedert die opkoms van die boekdrukkuns uit die Latynse skrif ontwikkel is.

    Vertalings

  Vertalings:    fraktuurskrif
Duits: Fraktur(de), Frakturschrift(de)
Engels: fraktur(en), fractur(en)
Pools: fraktura(pl)
Sweeds: frakturskrift(sv)
Russies: фрактура(ru) (fraktoera)
Volapük: fraktur(vo)