gaan
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gaan |
| Verlede Tyd | ek | het gegaan |
- Hulp:IPA: [ˈxɑːn]
-
(lêer)
- In 'n bepaalde rigting beweeg/uitstrek, meestal weg van die spreker af.
- Wat gaan gebeur.
- In die genoemde toestand wees.
- Oor iets handel.
- In iets anders pas.
- Hy gaan na Amerika.
- Ek gaan môre rugby speel.
- Hoe gaan dit met jou? Wat gaan aan?
- Die boek gaan oor die kosmos en buiteaardse lewe.
- Daar gaan sewe lekkers in elke sakkie.
| Vertalings: gaan | |||
|---|---|---|---|
| Stamtye | ||
|---|---|---|
| gaan | ging | gegaan |
| Tydvorme | ||
| Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
| ik | ga | ging |
| jij, u | gaat | |
| hij, zij, het | gaat | |
| wij, jullie, zij | gaan | gingen |
| Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
| ga | gegaan | gaand |
- «Ik ben naar huis gegaan.»
- Ek het huistoe gegaan.
- Ergatiewe werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas sewe.