gebore
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| gebore |
- ge•bo•re
- Ter wêreld gebring; gebaar.
- Begin; ontstaan.
- Deur herkoms of natuurlike aanleg ('n bepaalde eienskap besit).
- Ek is in Pretoria gebore.
- Die plan is uit nood gebore.
- Mevrou De Vries, gebore Jansen.
- 1. oorlede
| Vertalings: gebore | |||
|---|---|---|---|