Gaan na inhoud

oorlede

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
oorlede
oor•le•de
Dood; afgestorwe.
Lizzie van Zyl is op 9 Mei 1901 uitgeteer in 'n Britse konsentrasiekamp oorlede.

    Antonieme

gebore

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: deceased(en)
Nederlands: overleden(nl)