geel
Voorkoms
| #ffff00 |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geel |
-
(lêer)
- (kleure) Die kleur van lig met 'n golflengte van omtrent 581 nm
- En nou in kleure pronk. Rojaal in rooi,
In geel wat geler as die suring spog,[1]
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | geel | geel | geels | |
| Vergrotend | geler | gelers | ||
| Oortreffend | geelste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| gele | geles | |||
- (kleure) wat 'n kleur het soos die selfstandige naamwoord uitdruk
- [M]aar vir twee van sy landgenote het die Europese reeks geel kaarte opgelewer[2]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor geel.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | geel o | — |
- Hulp:IPA: [ɣel]
-
(lêer)
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | geel | |
| Verboë | gele | |
| Partitief | geels | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | geler | |
| Verboë | gelere | |
| Partitief | gelers | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | geelst | |
| Verboë | geelste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het geelst(e) | |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Kleure in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Kleure in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands