verboë

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   verboë     verboë     verboë    
Vergrotend   meer verboë     meer verboë  
Oortreffend   mees verboë    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  die mees verboë        

Nuvola apps edu languages.svg Uitspraak

IPA:
stellend: [fərˈbuːwə]
vergrotend: [miə̯r fərˈbuːwə]
oortreffend: [miə̯s fərˈbuːwə]

Write.svg Met Arabiese letters

stellend: فِرْبُووِی
vergrotend: مَِیرْ فِرْبُووِی
oortreffend: مَِیسْ فِرْبُووِی

Open book 01.svg Byvoeglike naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Gekenmerk deur 'n fleksievorm, gebuig.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    verboë
Duits: gebeugt(de), flektiert(de)
Engels: declined(en), inflected(en)
Frans: fléchi(fr)
Italiaans: declinato(it), flesso(it)
Nederlands: verbogen(nl)