gemaak
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | maak |
| Verlede Tyd | ek | het gemaak |
- ge•maak
- Wat vervaardig/ aanmekaarsit is; geskep; laat ontstaan het.
- Ek het 'n voerbak vir die voëls gemaak om in die tuin te sit.
- So gemaak en so laat staan (is soos hy/sy is; kan of wil nie verbeter nie).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|