geneesmiddel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geneesmiddel | geneesmiddels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| geneesmiddeltjie | geneesmiddeltjies |
- ge•nees•mid•del
- 'n Chemiese stof wat 'n bepaalde, gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam uitoefen.
- Geneesmiddels wat sonder voorskrif verkrygbaar is, is gewoonlik veilig genoeg sodat dit 'n mens nie ernstig sal skaad as dit nie streng volgens die aanwysings ingeneem word nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor geneesmiddel.