gesellig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | gesellig | gesellige | geselligs | |
| Vergrotend | geselliger | geselligers | ||
| Oortreffend | geselligste | |||
- ge•sel•lig
- Wat graag met ander omgaan; wat van gesels nou; sosiaal aangenaam.
- Waar mense lekker kan kuier en gesels; knus en onderhoudend; warem en gerieflik.
- Sy het 'n gesellige en vriendelike persoonlikheid.
- Die kaggel het 'n gesellige atmosfeer geskep.
| Vertalings: gesellig | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| gesellig |
- Op 'n vriendelike en opgewekte manier; vertroulik en gemoedelik.
- Ons het gesellig om 'n vuur gekuier.
| Vertalings: gesellig | |||
|---|---|---|---|