getroud
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | getroud | getroude | |
- ge•troud
- In die huwelik bevestig wees; gehuud; in die eg verbind.
- (figuurlik) Onafskeidbaar aan iets verbind wees; klou daaraan en is alewig daarmee besig.
- Hou verby, sy is reeds getroud.
- Piet is met sy werk getroud.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|