gevalle
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geval | gevalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gevalletjie | gevalletjies |
- ge•val•le
- Burgemeesters word soms deur die mense wat daar bly verkies, in ander gevalle word hulle deur 'n sentrale regering of beheerliggaam aangestel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| gevalle |
- Wat tot 'n val gekom het.
- Lucifer is die gevalle engel wat volgens Christelike geskrifte uit die hemel gewerp is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|