Gaan na inhoud

geweer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  geweer     gewere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geweertjie     geweertjies  
ge•weer
IPA: [geweerˈ]
'n Draagbare vuurwapen wat betreklik lank is en wat gewoonlik 'n kolf bevat wat teen die skouer gedruk word wanneer dit gebruik word. 'n Sneller wat gewoonlik met die vinger getrek word bring die wapen in aksie en laat dit skiet - indien dit vooraf gereed gemaak was daarvoor.
Elke soldaat was met 'n geweer toegerus.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rifle(en)
Russies: винтовка(ru) (wientof'ka)