Gaan na inhoud

gewilde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gewild     gewilde     gewildes    
Vergrotend   gewilder      
Oortreffend   gewildste  
ge•wil•de
Attributiewe vorm van gewild; waarvan mense hou; wat gretig aftrek vind.
Die strand is 'n gewilde bestemming vir branderplankryers.

    Sinonieme

populêre

    Vertalings

  Vertalings:    gewilde
Engels: popular(en)
Nederlands: gewilde(nl)