goue

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   goud     goue      

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Attributiewe vorm van goud; van die edelmetaal gemaak; met 'n heldergeel kleur soos die metaal.

    Voorbeeldsinne

  1. Hy het goue munte geslaan.
  2. Sy het goue verf gebruik om die pot te versier.

    Spreekwoorde

«Met die goue lepel gebore.»
Baie voorspoedig.
«Die hen wat die goue eiers lê.»
Die bron wat baie voordeel bring.
«Al dra 'n aap 'n goue ring, hy is en bly 'n lelike ding»
Mooi klere of versierings verander nie iemand se karakter nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gold(en)
Nederlands: gouden(nl)